Lees meer- Landbouweekblad- Mr. Patrick de Wet- Vrugte en Vervoer
Comments Off on Lees meer- Landbouweekblad- Mr. Patrick de Wet- Vrugte en VervoerMnr. Patrick de Wet, die krag agter De Wet Vrugte en Vervoer, het op 16, sonder ’n rybewys en met net ’n ou, krokkerige vragmotortjie, sy sakeryk begin bou. Vandag besit hy sy eie plase, ’n vervoermaatskappy en ’n pakskuuren- koelkamerkompleks.
Lees in die nuutste uitgawe van Landbouweekblad hoe De Wet sy sakeryk alles self opgebou het.